Hans Haas – Boek

R390.00

Hans Haas het tot lewe gekom op ‘n reis na
Dundeeaam met my familie. Ek het ‘n
kinderkarakter gevorm, geinspireer deur hoe ons
mekaar van kleins af “Hasie” noem. Die storie
is ‘n reis vol wonder, vriendskap en lewenslesse.
Ek hoop jy sal saam met my hierdie pad vol betekenis stap.

Hardeband 60 bladsye volkleur boek

Woorde & illustrastes deur aleXander Steyn

Category: